ou Empisal naaldwerk masjien in kabinet

3000 R

Ou singer masjien met kabinet, masjien vou toe in kabinet dan kan dit as tafel gebruik word, masjien werk nog. Verkoper behou die reg om die item te ontrek, moet self deur koper gehaal word, of nodige koerier kostes betaal word.

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 24 June, Ad id: 220181          920 visits