Midstream Estate / Centurion. Oregon Pine met loodglas detail dubbelbed kopstuk met twee bedkassies in baie goeie toestand. Koper is verantwoordelik vir vervoerkoste. Ek behou my die reg voor om die advertensie te onttrek as ek nie 'n billike aanbod kry nie. Kontak my asb per epos