opel corsa 2 x 2005 models

22000 R

ek het 2 corsa s 2005 modele een was in n klein ongeluk toe koop ek nog een vir die body werk een is heel kompleet en die ander ene het amper als behalwe motor,gearbox en wireing ek wil altwee verkoop vir so R22000 neg een is op die pad altwee het papiere en sleutels die een het radio en speakers en altwee het 15 inch mags my naam is riaan en nommer is

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 9 years ago and expires on 25 May, Ad id: 75763          87 visits