Ons bou donkies van 150 liter gebruikte geysers

Ons bou donkies van 150 liter gebruikte geysers met 'n toe vuurherd en 'n rook uitlaat pyp. Kook 142 liter water binne 1 uur met minimaal gebruik van hout. Ideaal vir plaas en dorpsgebied. Bestel jou donkie by Marina by 0826961950 of Epos: revivalfabrications@yahoo.com.

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 4 March, Ad id: 10474          112 visits