NUWE EETKAMER STELLE NOU BESKIKBAAR

NUWE EETKAMER STELLE NOU BESKIKBAAR:

Bruin -
4 Sitplek = R 4 000 (Volle glas blad)
6 Sitplek = R 6 400

Ons doen ongelukkig nie wit nie, net as voorbeeld van groot tafel.

Deposito met bestelling, vat 3 na 4 weke vanaf dep betaal is.

Stelle word gemaak van Suurlemoen gras, dik uitgekerfdeuitgekerfde hout en is stewig. Stoele word per hand gevleg.

Vir meer inligting kontak ons op Whatsapp 0610991989 of BBM 532C8CAB of 0169319960.

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 7 years ago and expires on 19 February, Ad id: 199004          144 visits