Nuut opgeknapte 4 slaapkamer huis te huur in Cullinan

12000 R

Ideale familie huis:
4 slaapkamers, 3 badkamers, groot leef area met aircon, moderne kombuis, aparte waskamer, dubbele motorhawe met adisionele parkeerplek, groot tuin, lapa met Jacuzzi & ingeboude (spit)braai, Naby geleë aan skool en

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 9 May, Ad id: 214166          129 visits