Netjiese 3slp huis te huur in Kameeldrift oos

13400 R

Gelee naby Laerskool Die Poort en winkels. Die 3slp huis met eie badkamer aan elke kamer. Gaste toilet, sitkamer, eetkamer en studeerkamer. Netjiese groot kombuis met aparte opwaskamer. Baie groete stoep met braaier. Beskikbaar 1 Oktober. Motorafdakke. water R300pm. Pre-paid

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 6 years ago and expires on 9 November, Ad id: 233620          155 visits