naal stel te koop

450 R

Tina(0783048140\0723790923)R450

Ek het die naal stel gekoop omdat ek my eie naals wou doen (het nie reggekom nie ) Ek het allis by The NailHunt in vanderbjilpark ge koop vir R980 maar ek gebruik nie meer my Naal stel nie

*Naal oond met 4 liggies
*Sanitizer halwe borrel 100ml
*borelq 3-step gel polish
*2xnael glue
*borelq Something Wonderful 10ml
*naal veil en buffer
*Pers naal knipper
*5 stel naals rooi,deurskynend,pers,swart,en Pienk -50 naels in elk
* gekleurde strikie wat bo op naels geplak word

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 7 years ago and expires on 4 July, Ad id: 102998          115 visits