MOOIKLOOF RIDGE ESTATE Hoekeenheid met 3slp 2bad 2motorh met tuin voor amp agter

10200 R

!!MAART SPESIALE AANBIEDING – DEPOSITO AFBETAALBAAR!!

Pragtige meenthuis waar dit voel of jy heeldag met vakansie is weens al die fasiliteite tot jou beskikking in die estate:
-Swembaddens
-“Jungle gyms’
-Tennis bane
-“Squash” bane
-“Clubhouse”
-“Chip and Putt”
-Krieketveld
-“Volley ball” ens
Private hoekeenheid met 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, groot tuin voor en agter met ‘n lieflike onderdak stoep. Oopplan kombuis (spasie & koppeling vir beide skottelgoedwasser en wasmasjien) met leefarea.
Uiterse streng sekuriteit.
2 Klein gesteriliseerde hondjies toelaatbaar, ongelukkig geen katte.
Beskikbaar: 30 April 2017
Huur: R10 200 water & tuindienste is INGESLUIT, krag vir die huurder se eie rekening.
Deposito: R10 200 afbetaalbaar oor 3 maande
Kontak eienaar, Elmarie om te besigtig by 083 384 6235
GEEN AGENTE

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 15 May, Ad id: 215056          103 visits