Missing Toy Pom

Die brakkietjie het van oggend uit gekom..
As julle enige informasie het aangaande waar hy mag wees of as julle hom gesien het asb gee ons 'n lui.

Hy was laaste gesien in Trouw straat, Capital Park.
Kontak ons asb op:
Danielle - 079 889 4858
Marlouise - 071 354 1590

Sy naam is Milo.
Hy is 'n swart Toy Pom, met 'n wit patch hare by sy nek voor af.
Hy is onlangs geskeer, die foto aangeheg is die nuutste fototjie van hom..
Asb help ons kyk vir hom..

Dankie.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 17 December, Ad id: 182316          187 visits