MIN PIN WEGGERAAK HELP ASB

Hallo almal, ek is seker julle is al moeg vir hierdie fototjies maar is daar dalk enige enige iemand wat ons hondjie gesien het, hy het weggeraak 06/11/2013 in die Moot omgewing Parktown ons is nogsteeds hard opsoek na hom hy verjaar volgende week saam met my dogtertjie sy is baie baie ongelukkig en hartseer ek weet nie meer wat om vir haar te sà ª nie as enige iemand hom dalk het asseblief wees goed en bring hom terug. groot asseblief xxx Anke 079 237

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 8 January, Ad id: 188347          139 visits