Mazda 3 verkoop

60000 R

More, ons wil graag ons Mazda 3 verkoop. KM 187671 model 2007, die kar is in n baie goeie kondisie kort bietjie TLC maar niks major nie. Prys is R 60 000 NEG. Vir meer skakel ons gerus Chantel 0823740262 of Tiaan 0762939046. Dankie

Location: Gauteng - Midrand
Added on 9 years ago and expires on 16 August, Ad id: 128982          78 visits