Manzi Maningi Private Game Farm amp Lodge For Sale - 14 000 000-00

14000000 R

MANZI MANINGI GAME FARM & LODGE TE KOOP.
BRITS / NOORD WES
14MILJ OF NAASTE OFFER.
Die lodge bestaan uit:
14 Luukse chalets (ten volle gemebuleerd) niks word verwyder nie.)Ook nie die bankies buite op die stoepies nie.
Ablusie blokke vir 100 kamp staanplekke
2 Swembaddens (1 Koue water 1 onderdak warm water)
Onthaal Area (Lapa) met kroeg
Speel Park
Bos Kamp
Back up Generator

Die Plaas:
200ha Bosveld
Ten volle omheid volgens die regulasies van Natuurbewaring.


Wild op die plaas: (Ingesluit met koop)
Koekoe – 3 (2Bulle 1Koei)
Blouwildebees – 12
Zebra – 8
Kameelperde – 9
Waterbokke – 8
Eland – 1Bul
Rooihartbeeste – 2
Blesbokke – 13
Rooibokke - 60

Daar is ook:
3 Slaapkamer Groot Huis met 2 Woonstelle
(Meubels sal verwyder word, dis nie ingesluit.)

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 3 March, Ad id: 201624          242 visits