Luukse Selfsorg Akkommodasie

500 R

Selfsorg see vakansie en akkommodasie op die Suidkus 0798168027 250m vanaf die beste swemstrand aan die Suidkus. Uvongo het n veilige swemstrand en strandmeer wat deur die aanskoulike Uvungu waterval gevoed. Uvongo is 5km vanaf Margate. Ontspan en geniet die warm subtropiese klimaat, plantegroei, son, see en sand. Ons bied u die best goedkoopste luukse modern selfsorg vakansie woonstel op die Suidkus en dit is loopafstand na n veilige swemstrand en strandmeer. Hierdie modern Balinese-styl vakansie wooneenheid het 2 slaapkamer, 2 badkamers, en 2 swembaddens,braaigeriewe en onderdakparkering. Bespreek nou

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 6 March, Ad id: 14694          98 visits