Luukse 3 slaapkamer huis in die gesogde TweeRiviere Aftree-oord.

2150000 R

Gevestigde Aftree-oord met volledige werkende dienssentrum.
• 24uur versorging
• 24uur noodsorg diens
• Tuis versorging
• Puik sekuriteit
• Eetsaal
• Dokter spreekkamer
• Haar en skoonheidsalon
• Posbusse
• Kerk en funksiesaal
• Biblioteek
• Huisbakke en noodkragopwekker
• Grens aan natuur reservaat met wandelpaadjies
• Bosveld klimaat en atmosfeer

Die huis bestaan uit 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, stoorkamer, ruim kombuis, dubbel motorhuis met elektriese motor, ingeboude kas in motorhuis met dubbel parkering voor motorhuis, buitestoep met braai en louvre dak en uitsig op natuur reserfaat, loop afstand van dienssentrum.

TweeRiviere Aftree-oord is 2km vanaf Kolonade winkelsentrum, Fruit & Veg en Montana Hospitaal.

Huis kan per afspraak besigtig word.
Skakel asb vir Albie: 076 346 9522

TweeRiviere Aftree-oord is in Breed straat in Montana.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 22 March, Ad id: 205407          137 visits