Looking for room

0 R

DRINGEND asb !!!! Ons soek blyplek vir Ma en seun. Wonderboom, Gezina, Voortrekkerweg, Waverly, Capital park. Seun werk in Voortrekkerweg vir klein Salaris kan kamer of wendy of buitekamer betaal sal hul eie kos voorsien. Die mense drink nie gebruik ook nie drugs nie. ASB julle dit is baie dringend geseende dag vir.

Location: Gauteng - Moot
Added on 6 years ago and expires on 6 August, Ad id: 225569          142 visits