Lieflike lee erf te koop - Modimolle (Nylstroom)

1064000 R

E216 Die grootte van die erf is 209sqm met goedgekeurde bouplanne. Rioolpunte. Die erf is baie goed gelee naby skole en die besigheids sentrums. Die grond kan in vier dele verdeel word.

Indien u belangstel kan u my kontak vir meer inligting.
Antoinette Pretorius
0760534912
antoinette@pieterwagnereiendomme.co

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 12 May, Ad id: 214621          127 visits