Lee erf te koop in Kranspoort Vakansiedorp

260000 R

Lee erf te koop in Kranspoort Vakansie dorp. Die erf is gelee teen 'n stroompie waar diere kom water drink. Die wild wei rustig tussen die huise soos sebras, blou wildebeeste, vlakvarke, elande, rooibokke en nog vele meer.

Kontak my gerus op 072 328

Location: Gauteng - Midrand
Added on 10 years ago and expires on 9 April, Ad id: 42540          212 visits