Kroeg te koop

6500 R

Kroeg te koop in Vanderbijlpark. Sluit in n wynrak, 2 kaste, kroeg toonbank en 5 stoele. Aangekoop vir R19999. Rede vir verkoop - Het verhuis en het nie spasie nie. Vir meer inligting skakel Ronnie

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 7 years ago and expires on 7 June, Ad id: 218136          369 visits