KPM Krister Germany

2000 R

KPM Krister Germany eetstel. Stel van ses, koppies, koffie en teepot, melk en suikerpot. Sopbakkies, nagereg bakkies, opskep bakke en vleisborde, sous beker, ens, Die stel is van porselein, wit met goue rand. Die stel is 100%, geen krake of merke nie. Hierdie is 'n ware.

Location: Gauteng - Centurion
Added on 7 years ago and expires on 12 February, Ad id: 197539          81 visits