KLEIN PLAAS

2300000 R

88 Hektaar plaas 8 Kilometer vanaf Kroonstad, twee woonhuise met eskom krag, ingeboude kaste en teels, huis 1 het 4sk en 2bk, huis 2 het 3sk en 2bk. 5 Weidingskampe met water in almal, 3 windpompe en 1 monopomp almal goeie water. 1 grond dam en 1 samentdam, goeie tuingrond. By koop ingesluit is 50 marina skape waarvn in die veertig ooie is en twee koeie, bul en twee verse, baie ander losgoed is ook by koop ingesluit kom kyk.

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 26 April, Ad id: 211932          223 visits