Kamer te huur in kommune setup in Delville Germiston

2550 R

Ek het n kamer beskikbaar vir n enkel person wat in die Oosrand werk. Kamer is privaat maar die res van die huis is shared. Die plekkie is gemeubileerd met alle basiese besonderhede - trek slegs in met eie linne en klere. Huur sluit in die was en stryk van jou wasgoed 2 keer per week, die dienste van n bediende wat skoonmaak Maandae tot Vrydae, elektrisiteit en parkering. Daar is toegang tot n swembad ook. Jy is welkom om my via whatsup te kontak vir meer besonderhede. Huur is R2550 per maand plus R1000 deposit. 083 708 3827 Room to rent in commune set up in Delville Germiston - close to Rand Airport, Wadeville, Alberton, Boksburg, Bruma, Denver and surrounding

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 20 August, Ad id: 131106          102 visits