Jou eie wildplaas

980000 R

Buy your own title deed farm of 126 ha for R980 000 (negotiable), and have free access to a ~3 500 ha game farm, against the Swartberge in the Little Karoo in the district of Calitzdorp. Only 13km from Calitzdorp straight northto reach this paradise. It is only 1.5 hours drive from the sea (Mossel Bay), and 4 hours from Cape Town, and right in the middle of the Red Stone Hills and ostrich country, 63 km from Oudtshoorn. Free clear and clean mountain water in a pipeline, plant anything on one hectare deep fertile soil with free irrigation under natural pressure. Massive trees for shade in summer and free firewood in winter. Built your own house in this paradise. Hiking and 4x4 trails, wildlife like red hartebees, eland, zebra, black wildebees, leopard and many more. Vegetation like aloes, klapperbos, spekbos, renosterbos, succulents, etc. This is the last farm available for sale in this valley consisting of 17 title deed farms of different sizes, making a total of ~3 500 hectare. Never can there be a land claim or restitution for this land. No costs for Telkom or Eskom, only pure solar energy and free mountain drinking water. Municipal taxes of R121 per month. Cell phone networks available. Your paradise away from it all where you can relax in peace.
Call Daniel at 0828568450 or email daniebarry1949@gmail.com to book a visit to this part of heaven.
Please also check the following for pictures of the valley:
http://www.junkmail.co.za/property-for-sale/farms-and-plots/western-cape/garden-route/calitzdorp/120-ha-farm-part-of-3000-ha-game-farm/65313886
Coordinates: S33 ° 27.311, E21 ° 43.432

Koop 'n 126 ha eie titel plaas vir R980 000 (nege honderd en tagtigduisend - onderhandelbaar) wat deel vorm van 'n ~3 500 hektaar wildplaas. Jy het dan vrye toegang tot die totale oppervlakte van die wildplaas. Volgens die reels van die plaas eienaars vereniging van 15 lede wat die vallei besit, mag jy twee huise op jou eie plaas bou (daar is huidiglik geen strukture op diè plaas wat te koop is nie nie), een hektaar beplant met net wat jy wil en dit gratis besproei uit die gevestigde pyplyn onder natuurlike druk. Die res van die besproeibare landbou grond, ongeveer 50 hektaar, word aan 'n plaaslike boer verhuur, wat die totale ~3500 hektaar plaas onderhou. Daar is geen onkoste aan Telkom of Eskom nie, want sonkrag en sonwaterverwarming word gebruik. ‘n Selfoonsein is wel beskikbaar. Munispale belasting is R121 per maand. Daar is geen levies nie behalwe as daar 'n spesiale projek aangepak word. Niemand bly permanent in die vallei nie maar gebruik dit vir vakansies en wegbreeknaweke soos met 'n strandhuis. Dit is slegs 4 uur se ry vanaf Kaapstad, 1.5 uur vanaf die see en George se lughawe, en 63 km vanaf die Kango Grotte en Oudtshoorn, die volstruis hoofstad. Dit is in die middel van die rooikoppe, die natuurlike wonder van die area (sien fotos). Kontak Daniel by 0828568450 of epos aan daniebarry1949@gmail.com om 'n besoek aan die plaas te reel.
Fotos kan gevind word by:
http://www.junkmail.co.za/property-for-sale/farms-and-plots/western-cape/garden-route/calitzdorp/120-ha-farm-part-of-3000-ha-game-farm/65313886
Koordinate: S33 ° 27.311, E21 ° 43

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 4 June, Ad id: 217825          230 visits