Jou eie stukkie Bosveld vreugde

2950000 R

21,7ha
26 km vanaf Kolonnade en 13 km vanaf Roodeplaatdam

Ligging: Geleë tussen wildreservate met verskeie eksotiese wild spesies
Buffels en Swartwitpense wat jou begroet teen die oostelike grensdraad

Wat bied die klein hoewe vir die voornemende koper (die huis kan maklik in huis met aangrensende woonstel omskep word) totale oppervlak - ongeveer 800m
1. 7 – slaapkamers
2. 4 – badkamers
3. Oop plan kombuis / TV- en Kroeg area
4. Lapa met braai geriewe direk uit die oop plan
5. Sitkamer
6. Eetkamer
7. Werkskamer / studeerkamer
8. Buitekamer
9. 3 Motorhuise
10. Afdak vir karavaan en/of voertuie
11. Bosveld tuin – Boomryk
12. Boorgat Pomphuis
13. 3 – vertrek Arbeiders woning (geen elektrisiteit)
14. 8 – weikampe toegespan met Bonnox Boerbokdraad met aangeplante en natuurlike weiding
15. 1,8m nuut gespande buite omheining (Bonnox boerbokdraad)
16. 2 – standhoudende boorgate
17. 8 – perdestalle met aangrensende saalkamer (direk onder dupleks slaapkamer)
18. 3 – geboude honde hokke met 1,8m draad heining
19. 8 – onderdak kraal slaapgeriewe

Leefstyl keuse:
‘n Veilige area in die natuur waar geen ligte van naasliggende bure jou nag stilte en rus versteur, slegs klanke van die natuur

Intensiewe Wild Teel Program:
Unieke perseel om op intensiewe skaal met eksotiese wild te teel. Perfekte ligging vir die entrepreneur in Pretoria

Landbou:
Moontlike vestiging van Pecanut en/of Olyfbome. Olyfbome reeds op naburige klein hoewe aangteplant

Stokperdjie / Sport: Perde- en/of honde liefhebber
Ideaal met 8 stalle en uitry geleenthede in die natuur

Sekuriteit:
Nog geen misdaad ondervind in die afgelope 15 jaar; geen deurgang roete en 3km vanaf die teerpad

Rede vir verkoop:
Eienaar tree af met pensioen en verhuis na die

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 3740          123 visits