Huis te koop in Cullinan

672000 R

Huis te koop in Cullinan in 10e straat. 3 slaapkamers, badkamer met stort toilet en wasbak en dan aparte toilet ook. Ingeboude kaste. Eetkamer, sitkamer, gangkas, kombuis met deur wat uitloop na lapa, garage met buitekamer wat toilet en shower in het. Alarm en kagel. Groot erf op die hoek. 6 ft mure rondom die huis.huis het koopkrag in Kontak Arman Senekal op 0843552458 of Elke Hewitt op

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 8 years ago and expires on 3 May, Ad id: 59449          144 visits