Huis te Huur te Cullinan op 039n kleinhoewe

4500 R

Huis te Huur R4 500.00 p/m - einde Oktober 2016 beskikbaar

Huis te huur op kleinhoewe 10km buite Cullinan op die R513 pad rigting Ekandustria/Bronkhorstspruit

Groot 2x Slaapkamer, badkamer en oopplan leef area met kombuis

Geen buite geboue, Geen honde

Depostio word verlang en pre-paid krag in huis

Soek na stil en rustige huurders, eienaar bly self op

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 25 November, Ad id: 175698          118 visits