HUIS MET STOOR OP KLEINHOEWE TE HUUR

22000 R

HUIS MET STOOR/WERKSWINKEL OP KLEINHOEWE TE HUUR

Zeekoegat - 9.1ha met 200m ² stoor
R22 000pm

Hierdie is die ideale eiendom vir die gesin met eie besigheid. Groot stoor/werkswinkel van 200m ² vir swaarmasjinerie. En dan nog groot area om jou eie klein stoetery te begin of perde aan te hou. Baie goed gelee naby Roodeplaatdam. Naby alle geriewe. Die uistaande kwaliteit van die ruim woning is die oopplan sit/eetkamer, goed beplande kombuis, groot swembad en lushof van n tuin.
http://mobi.propertymenu.co.za/farm-to-rent-in-zeekoeigat-104815450/Details
Contact Eddie

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 14 April, Ad id: 209841          105 visits