Horskool Waterkloof seunsklere

Ek het twee groot sakke met seuns skoolklere - broeke, baadjies, kouse, dasse, sportklere, ens. Die klere is gebruik, maar in goeie toestand en ek wil dit graag vir 'n Waterkloofleerling gee wat so behoefte.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 3846          101 visits