Hierdie pragtige huis

1100000 R

Hierdie pragtige huis met sy ongelooflike groot erf van amper 3000 vierkante meter het `n 120m boorgat wat ongeveer 100 000L water per uur kan lewer!!! Geleë in `n baie veilig en rustige deel van die dorp, heel omhein met `n goed versorgde tuin. 3 Slaapkamers 2 Badkamers Sitkamer Eetkamer Waskamer Kantoor Kombuis Dubbel Motorhuis 4 Aircons 2 dakwaaiers, ingeboude kaste en besproeiing stelsel
R1.1M
Johan 0747304479
Linda 0826080854

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 13 December, Ad id: 180961          93 visits