Hare en Skoonheids Goedjies te Koop

1 R

Hi almal, hoop dit gaan goed??? Ek gaan my fisiese salon by die huis toemaak en slegs n paar goedjies en dienste nog doen, ek het baie "equiptment", "tools" en produkte (Baie wat nog geseel is of slegs 1 keer gebruik is) van skoonheid en hare om te verkoop, sal graag die meeste van die goed saam wil verkoop maar indien jy net een of twee goedjies soek, kan jy my laat weet dan sal ek 'n goeie prysie apart uitwerk.Alles is nog basis splinter nuut...Dienste wat ek nie meer gaan doen is: Facials, Back Cleanses, Indian Head Masagges, Tinting, Hand and Foot treatments asook alle haar dienste, so basis van alles bogenoem het ek goed om te verkoop voor.Indien jy sal belangstel, dan kan ek jou die foto's deur stuur asook pryse en wat beskikbaar is om te koop.Baie dankie, sal dit so baie

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 8 years ago and expires on 11 March, Ad id: 17478          103 visits