GROOT WORKSHOP TE HUUR

0 R

Groot workshop te huur 525 squares onder dak en +- 4000 squares oop spasie vir pakeering of pak plek.Is naby die hoof pad van Groblersdal en Babsfontein pad.Baie opsigtelik en by die dorp.Groot ontwikkeling in die pyp lyn reg oorkant die grond. Kontak vir meer inligting Koos du plessis

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 12 May, Ad id: 66356          87 visits