Groot plaas huis te huur, .15 minute van Pretoria Silwerlakes.

10000 R

3 ruim slaapkamers, 2 badkamers. groot kombuis ,spens, opwas kamer.2 groot leef areas.
Motorhuis kan 6 voertuie vat.
Nog n woonstel ook beskikbaar wat uitgesluit is by die hoofhuis se huur.
Boorgat water en tuin dienste in gesluit , krag

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 7 years ago and expires on 19 May, Ad id: 215685          63 visits