Groot 3 Slaapkamer huis te huur.

7500 R

TE HUUR
Groot 3-slaapkamerhuis,met pragtige groot kaste, 2 badkamers (1 “ensuite”),groot leef area/ sitkamer loop uit na stoep area, groot oop plan kombuis-eetkamer met baie ruim kaste, waskamer/opwasplek area ,heerlike stoep braai areas met groot geslote, dubbelmotorhuis te huur op klein hoewe aan die Suikerbosrand rivier, slegs 6km vanaf 4-ways (Landrover-garage) Vereeniging. Huur sluit tuindienste in en toegang na die rivier.
Huur: R7500.00
Deposito: R7500.00 plus R1000.00 deposito vir elektrisiteit.
Elektrisiteit verbruik word bereken volgens voorafbetaalde tariewe, wat lynregte en network tariewe insluit.
Kontak Mev.Z.Hugo
0726006069.
.

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 8 years ago and expires on 1 March, Ad id: 4878          87 visits