Gemeubuleerde kamer in Drie Rieviere (Vereeniging)

1800 R

Privaat gemeubuleerde kamer in Drie Riviere (Vereeniging) te huur slegs vir 1 persoon. Naby CTU college, Boston College, Vaal Universiteit in van Van der Bijlpark en Potch Pukke Universiteit. in Van der Bijlpark. Badkamer het stort, wasbak en toilet. Eenheid bestaan uit slaap/leef en aparte badkamer en 'n stoepie. Daar is enkelbed, tafeltjie, klerekas, mikrogolf, ketel, klein yskassie en eetware in. Op die stoepie is daar 'n tafeltjie met stoele om te kan ontspan. Die huur sluit water en krag in. Kontak Doloris du Toit by 016 423 3941 vir afspraak (sy is die).

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 6 years ago and expires on 6 October, Ad id: 231858          142 visits