GEMAKLIK EN NETJIESE akkommodasie

3150 R

Nuutgeboude kamer vir werkende persone / student. Sluit in: internet, was van wasgoed, skoonmaakdiens, water en elektrisiteit. Swembad, braaigeriewe en toegeruste kombuis om te deel. Gemeubileerd of eie meubels kan gebruik word. Naby hoofweë, Clubview X2, Centurion. R3150.00 per maand. Bewys van vaste salaris, eie vervoer en deposito nodig. Kontak Willa by.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 10 years ago and expires on 15 April, Ad id: 46645          138 visits