Geelhout en Emboya eetkamer tafel plus 8 stoele

Pragtige Geelhout en Emboya Ovaal vormige tafel en 8 Stoele te koop
Stoele het riempies sitplekke.
Die meubels is baie mooi opgepas sonder krapmerke.
Dringende verkoop.
Prys is

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 8 years ago and expires on 3 March, Ad id: 10231          93 visits