Furnished room in Drie Riviere (Vereeniging)

2350 R

Vereenigng

Privaat gemeubuleerde kamer in Drie Riviere (Vereeniging) te huur slegs vir 1 persoon. Eie ingang. Naby CTU college, Boston College, Vaal Universiteit in van Van der Bijlpark en Potch Pukke Universiteit. in Van der Bijlpark. Badkamer het bad, wasbak en toilet. Eenheid bestaan uit slaap en aparte badkamer en 'n stoepie. Daar is enkelbed, tafeltjie, klerekas, mikrogolf, ketel, klein yskassie en eetware in. Op die stoepie is daar 'n tafeltjie met stoele om te kan ontspan. Afdak vir motor. Huurgeld is R2 350 en is beskikbaar vanaf 1 Oktober. Die huur sluit water en krag in. Kontak Doloris du Toit by 016 423 3941 vir afspraak (sy is die).

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 6 years ago and expires on 7 October, Ad id: 231911          223 visits