Fiat Palio 1.2 EL (MPI) In uitmuntende kondisie

39500 R

In uitmuntende kondisie!
Fiat Palio 1.2 EL (MPI)
3 Door Hatch
Power steering
E/windows (front)
Central locking
Immobolizer/Alarm
2002 model met net +/- 67 500 km's op klok met (full service history)
Interior/exterior in baie goeie kondisie! Spaarwiel was nog nooit gebruik nie! Dis 'n baie betroubare kar wat lig is op brandstof!
2 sleutels met remotes.
PRYS: R39 500 (neg)
Seeing is believing...
Kontak my as jy geld het
Matty -

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 9 years ago and expires on 20 June, Ad id: 93484          132 visits