Farm for sale

2700000 R

70 hektaar plaas in Sterkrivier Potgietersrus area te koop. 3 sementdamme en 2 grond-damme. 2 toegeruste boorgate waarvan een 13, 000 gallon water per uur kan lewer. Groot sterk plaashuis en buitegeboue. Plaas kan omskep word in 'n lodge. Is ook aangrensend aan Legends golf/Resorts.

R2.9 mil

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 15 March, Ad id: 22985          118 visits