FANTASIESE VAKANSIE-AANBOD BAKUBUNG LUUKSE CHALET IN DIE PILANSBERGE 15-22 DESEMBER 2017

Baie luukse Twee slaapkamer/twee badkamer Chalet (SLAAP 6 mense) by die 5 Ster Bakubung Vakansie-Oord (hotel en Chalets) in die Pilansberge. Die Chalet is ten volle toegerus en jy het toegang tot die Bakubung Hotel en Restaurante (asof bespreek by die Hotel). 'n Klipgooi van die Pilansberg Nasionale Park se Ingangshek met die Groot 5 wat te besigtig is. Naby Sun City en Lost City en die mooi golfbane sowel as die Valley of the Waves en vele meer vermaak. Dis Hoog-Seisoen , so dis net die bevoorregtes wat dié tyd van die jaar daar kan vakansie hou! My vra-prys was R22000 (regte waarde van die week), maar tans is my prys net R16000. Kontak my gerus. Johan 0823778539. Oor die vakansie gaan julle nog lank

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 6 years ago and expires on 31 July, Ad id: 224831          140 visits