Ek het die volgende mp3 players solank beskikbaar

Goeie dag mense,

Ek het die volgende mp3 players solank beskikbaar teen R50.00 elk:
2 Groen
2 Silver
2 Rooi
1 Swart

Die pakkie bevat die mp3 Player, USB kabel om hom te charge en oorfone.

Hy benodig n klein SD Kaart wat nou op special is by Game, 8GB vir R50.00

Inbox of whatsapp my om jou mp3 player te koop

Kan opgetel word in Springs na 18:00 weeksdae of in Boksburg tussen 15:00 en 17:00 - spesiale reeling kan gemaak word indien dit nie in daai tye opgetel kan word nie.

0832644129

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 7 years ago and expires on 18 November, Ad id: 173440          89 visits