Hierdie volledige Duitse spesifikasie split ruit Volkswagen kombi met bullet flikkers is te koop. Reeds "gewire brush" en oorgespuit met roeswerende verf. Kompleet met die oorspronklike 1100cc masjien, wat loop en ratkas. Oorspronklike stuurwiel en kolom. Hierdie is die ideale restorasie projek en teen R 135 000.00 kan sy gehaal word in Kempton Park. Skakel of what's app 0761930191 vir verdere inligting.