CSN Dieet Pille Ongebruik

1000 R

Hi as enige iemand sou belangstel ek verkoop my CSN diette pille 2 Vol houers Nie gebruik nie, asook 2 vol houers pille vir diabetics nie gebruik nie ,en een aloemag bottle pille nie gebruik nie of oopgemaak nie, gaan nie dit meer gebruik nie... Ek soek R1000 vir die gewone diet pille en R1000 vir die Diabetiese pille ,glad nie onderhandelbaar nie as gevolg van die eintlike waarde.Stuur my asb n inbox as jy sou belangstel Ek is In kaapstad Whatsupp my

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 6 years ago and expires on 11 July, Ad id: 222337          960 visits