Claudette Clothing

10 R

Goeie dag ek het n klein klere besigheid begin van my huis af. Ek verkoop klere skoene juwele ens. Ek koop ook aan maar ek kan regtig nie te duur betaal nie. Ek sal ok donasies aanvaar en opreg waardeur. Ek doen dit vir my meisies want ek kan nie werk nie. Asb kom kyk gerus. Ek lewer ook nie af nie. Enige hulp sal waardeur word. God Bless. Ek is gelee in Vanderbjilpark

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 20 May, Ad id: 215794          151 visits