Chery Tiggo 1.6

75000 R

Ons het 'n voertuig as geskenk gekry. Ons het nie 3 voertuie nodig nie en wil dus ons huidige voertuig verkoop.
Dis 'n Chery Tiggo 1.6 Manual. Hy het +- 158000km op. Hy is in 'n goeie kondisie en petrol ekonomies. Ons soek graag R75000.
Kontak gerus om die voertuig te besigtig. Geen kansvatters nie. Die natis sal 7 dae na die transaksie oorhandig word as alles in plek.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 13 July, Ad id: 222578          87 visits