Chana Benni 1.3 2014 model te koop

38000 R

Chana Benni 1.3 2014 model te koop, nog baie mooi en opgepas kilos is net oor die 57400 op die klok, sy diens is laas maand gedoen, die kar sit vas in reverse verder is daar niks fout op die kar nie soek R38 000 neg inboks my op facebook of whatsapp 0718281989 is in die Oosrand

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 9 years ago and expires on 3 June, Ad id: 82429          97 visits