Caravan for sale

24000 R

1985 Jurgens Palma LT Dubbel as Lae Profiel 4 bed karavaan met rally-tent en 1 sypaneel. Lisensie geldig tot 31/7/2017
3 brander gas stoof en oond. 60l water tenk vir kombuis wasbak en stort. Groot dubbeldeur Yskas/vrieskas Microgolfood 1 gasbottel Dubbelbed agter en 4 sitplek eethoek kan ook verander in dubbelbed. Verskeie kragpunte binne en buite asook battery vir ligte binne en buite en elektriese lig binne. Stort verander in hangkas kan weer terug verander. Groot porta pottie in stort. Vollengte spieel op Stort/kas deur. Blinders en gordyne voor vensters. Sleep lig het met 1.6 Ford Icon gesleep. Spaarwiel en bande in goeie toestand. Nuwe Jokkiewiel.
Moet ongelukkig verkoop aangesien ons na n aftree oord verhuis het.
R24000 onderhandelbaar.
Kontak Susan Meiring 0718731420 of Josh 073 020

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 7 years ago and expires on 1 April, Ad id: 207386          229 visits