Caddy Skool tas..(Oorspronklike)

800 R

Caddy skool tas te koop vir R800 in n baie goeie werkende kondisie.Tas is gemaak van 2-mm harde plastiek.Het n Caddy kosblik saam tas in gesluit.Het n hand vatsel waarmee tas gedra kan word
En n handvatsel om tas mee te sleep op sy sterk rubber wiele.Die tas is n oorspronklike Caddy tas en enige van sy parte. Is beskikbaar by die mense wat dit verkoop.My kind gaan volgende jaar hoer skool toe en soek n ander.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 6 years ago and expires on 13 July, Ad id: 222603          338 visits