Broodoondjie (Broodvarkie )

480 R

Jy kan nie sonder n broodvarkie braaivleis hou N lekker brood bak in die oondjie saam met die braai Dit vat n uur dan is die brood gaar Gooi net warm kole bo op en onder in dan los jy hom vir n uur Jy kan enige iets wat jy in die gewone oond bak in die varkie braai

Kyk op FACEBOOK vir lekker brood resepte ( broodvarkie)

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 23 May, Ad id: 216271          135 visits