BronkhorstspruitSilverlakes Plaas te koop

2400000 R

30ha Plaas te huur. 15km van Bronkhorstspruit en 25 km van Silverlakes.Krale vir bokke of skape.Kampe vir aangeplante weidings. plaas verdeel in vier lampe elk met water. Twee groot store. Een kan as Hanger vir ligte vliegtuig gebruik word aanloopbaan op plaas. Ideaal vir perdeplaas. Drie fase krag, Drie boorgate.Baie moontlikhede. R400,000. Deposito. Eienaar kan finansiering gee vir die.

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 1 May, Ad id: 58285          104 visits